Storiefiets: Op die spoor van ‘n moordenaar.

Daar is dinge wat gebeur in hierdie wêreld wat ons nooit sal verstaan nie. Ons kan dit net aanvaar en later daarop terugkyk en weet dat alles so gebeur het. Toe die moordenaar Piet Matthyse op 8 Oktober 1947 in die rondgaande hof op Oudtshoorn deur regter G. Steyn ter dood veroordeel is, was dit die herinneringe aan ’n vrou, en nie die bedreiging van die galg nie, […]

Read More

Die dinge wat jou keer

5 km voor die Waterval-Boven tonnel, rigting Pretoria, is daar ’n plek genaamd Kruger Hof. Ek het al soveel keer daar verby gery, maar vandag het ek gestop. Voor ’n plekkie met die naam The Tickled Trout het Desmond gestaan, besig om gietwerk te doen. […]

Read More