The Ox-wagon N1 – Part 1

“It is, perhaps, not just the journey that counts, but also the road that is travelled. And it’s not necessarily the high road or the low road that matters, but rather the story behind the road that’s important.” From early days a need for a link between the coast and the interior existed. With the […]

Read More

‘n Helse lekker karretjie.

Groot sportnutsvoertuie en viertrek dubbelkajuite is gewild in SA, want hulle maak sulke goeie leefstyl voertuie. Groter is beter en die voertuie is behoorlik toegerus. Sommige manne is so ingerig, as hulle kamp op slaan word tot hul pos afgelewer! Dis lekker om te sien en lekkerder om te besit, maar beteken dit dat jy […]

Read More

The Ballot’s Bay “Treasure.”

Article: Hugo Leggatt If you had been sitting on the Wilderness dunes in late August 1788 (nearly 230 years ago) it is unlikely that you would have seen any other people. Certainly there would have been no houses and no roads, no bridges over the river. There might well have been buffalo and elephants near […]

Read More

Ry ‘n bietjie uit!

Malgas se Pont. Laai jou voertuig op ‘n vlot en sleep hom oor die rivier. Nee, ernstig! Baie mense het al gehoor van die pont by Malgas, maar hoeveel het al uitgery en gaan kyk hoe lyk dié kruising van die Breede Rivier? Glo my, die uitstappie is die moeite werd. As as jy dit […]

Read More

Borgwards is my lewe

‘n Ware Borgward-entoesias is die ou wat weier om in ’n BMW te klim! In die Klein-Karoo het ons destyds net Fords en Chevs geken. Maar hier rondom 1957 het ’n vindingryke ondernemer op Uniondale, ene mnr. Keller, ’n groot, nuwe, diamantvormige kenteken van gebakte emalje in swart, wit en rooi op sy voormalige fabriek […]

Read More

Verken die Suid Kaap!

Moeg van op die strand lê? Die Suid Kaap het soveel meer om te bied! Hier is ‘n paar voorstelle vir die dag wat jy dalk iets anders wil doen. Ontmoet vir Bain: Thomas Bain was die seun van Andrew Geddes Bain. Hierdie pa en seun het in hulle tyd in Suid Afrika vele asemrowende […]

Read More

Skattejag!

“Stop die horlosie!” Ons ouers lesers sal onthou hoe Scot Scott destyds uit helikopters gespring, oor berge geklim en in riviere geduik het op die TV program Skattejag. Dit was ‘n gejaag teen tyd om die skat op te spoor. Gelukkig hoef jy nie in die stokperdjie geocaching enige van die dinge te doen as […]

Read More