Die Ignis en die tuin van die Skepper
Jy wil wat? Ek wil Hel toe ry met die Ignis. Hoekom vat jy nie die bakkie nie? Want die Ignis maak ‘n beter storie! […]
Jy wil wat? Ek wil Hel toe ry met die Ignis. Hoekom vat jy nie die bakkie nie? Want die Ignis maak ‘n beter storie! […]
Die ekonomie trek swaar en die begroting knyp. Die geluk is, dis die Suid Kaap die en die wet van Transvaal geld nie hier nie! Hier is baie wat jou kan besig hou sonder dat dit jou ‘n sent kos. Vir ons avonture het ons weer die bekostigbare en ekonomiese Suzuki Ignis ingespan. Hierdie ougat […]
Groot sportnutsvoertuie en viertrek dubbelkajuite is gewild in SA, want hulle maak sulke goeie leefstyl voertuie. Groter is beter en die voertuie is behoorlik toegerus. Sommige manne is so ingerig, as hulle kamp op slaan word tot hul pos afgelewer! Dis lekker om te sien en lekkerder om te besit, maar beteken dit dat jy […]