Drie hoera’s vir die brug oor die Malgas rivier
Brûe is seker die mees gefotografeerde siviele strukture. Brûe vorm rame, brûe verbind mense, brûe bied veilige pas oor gevaarlike klowe en riviere. Mense ry soms ver afstande net om ‘n spesifieke brug oor te steek. Dit doen seker iets vir die ingenieursiel in elk van ons. Soos die mensdom se ingenieursvernuf verbeter het, het […]