Kom-se-Pad: ’n Verborge Juweel
Daar is paaie wat jy ry om van punt A na punt B te kom. En dan is daar paaie wat jy ry bloot vir die ervaring. Kom-se-Pad, diep in die Knysna-woude, is laasgenoemde. Ek het onlangs weer besluit om my motorfiets se wiele daarheen te draai. […]