Skattejag!

“Stop die horlosie!” Ons ouers lesers sal onthou hoe Scot Scott destyds uit helikopters gespring, oor berge geklim en in riviere geduik het op die TV program Skattejag. Dit was ‘n gejaag teen tyd om die skat op te spoor. Gelukkig hoef jy nie in die stokperdjie geocaching enige van die dinge te doen as […]

Read More