Van Riebeeck Tuine – George se hart is Rustig
Dis darem nie elke dorp wat kan spog met fotos van toeka en nou, waar die huidige fotos ‘n groot verbetering toon nie. Hierdie is egter iets om op trots te wees. Vir dekades lank al is die Van Riebeeck Tuin ‘n lushof vir die mense van George om te besoek. Die Van Riebeeck Tuine […]