Pepsi Pools
Wie die naam Pepsi Pools gegee het, weet ek nie. Waarom die natuurlike poele so gedoop is, is egter duidelik. Die bergwater wat in die poel in loop is donker van kleur, nes Pepsi. Coke Poele sou net nie dieselfde impak gehad het nie. Brandewyndam sou nogal ‘n alternatief kon wees. “Die brandewyn dam waar […]