Vind jou Siel – Duiwelskop Pas oor op die rug van ‘n Perd.
“Kan mens die berg tussen Wildernis en die Klein Karoo oorsteek, te perd?” Die dag toe Amanda Terblanche haarself daardie vraag gevra het, het sy nie kon droom dat dit sou groei tot ‘n jaarlikse ekspedisie wat hierdie jaar reeds in sy 23ste bestaansjaar staan nie. Die rit is deesdae onder die leiding van Caprice […]