Camino of the Bitou

It was early morning when the sun solemnly broke through the cloud formations of the sky above, it lit up the quiet surroundings while the water gently lapped onto the wheat coloured beach of the Bitou estuary. The kayaks neatly strung along the still of this liquid edge patiently awaiting its paddlers. We were about […]

Read More

Landscape Photography

South Africa are blessed with magnificent landscapes. Here are ten tips to help you photograph them successfully: Planning: Plan your trips. Google earth is an invaluable tool as is a detailed map (Slingsby’s maps). Preparation: Check your camera kit beforehand. Scouting: Spend time at a location to determine the best angles and different compositions. Time […]

Read More

“Memories” op die Spoor

Dis nie net toeriste wat die Suid Kaap besoek nie. Tydens die koninklike besoek van 1947 het die koninklike familie ook deur die Tuinroete gereis. Die meegaande foto wys hoe die wit trein die Outeniqua bergreeks oorsteek terwyl inwoners van George op Montagu Pas die prosessie aanskou. Die koninklike wit trein is bewaar vir die […]

Read More

Koffie

Oor verloop van geslagte het die ou koppietjie drinkgoed so integraal deel geword van ons volksaard en kultuur dat ons selfs woorde en uitdrukkings in die omgangstaal daarvoor ontwikkel het. “Boeretroos” word hy genoem. En “ek gaan gou ‘n koffietjie drink by so-en-so” vervang die meer korrekte: “Ek gaan kuier by so-en-so.” En wanneer jy […]

Read More

Heroldsbaai

Son, see, branders en draai roomys! Die eerste drie was altyd daar, laasgenoemde het eers later by gekom. Wat seker is, is dat Heroldsbaai al meer as ‘n eeu ‘n uiters gewilde bestemming is. Toentertyd was Heroldsbaai deel van Dirk Lamprecht se plaas “Brakfontein” en het bekend gestaan as “Sandstrand”. Sandstrand is egter later herdoop […]

Read More

Weet jy waar is Toorwater?

Wel, eers moet mens seker spesifiseer, want Toorwater kan verwys na die warmwaterbron, die spoorweghalte of die poort. Die warmwaterbron is waar die area sy naam kry. Die water is besonder helder en het ‘n temperatuur van ongeveer 40 grade Celsius. Die spoorweghalte het bekendheid verwerf as die ligging waar Katinka Heyns haar fliek “Paljas” […]

Read More

Geskiedkundige George

Die dorp George het sy oorsprong in die groeiende behoefte vir hout. Die eerste buitepos is reeds in 1776 gevestig, net Wes van waar York Straat vandag geleë is. Destyds het die buitepos ‘n bestuurder, 12 bosbouers, ‘n smit, ‘n wamaker en hul families, asook sowat 200 osse gehuisves. ‘n Nederige begin. Na die tweede […]

Read More