Tee in die Tradouw
GC1BR9V / S 33° 57.901 E 020° 42.281 In ‘n vorige uitgawe van Ultimate Lifestyle het ons vertel van Geocaching, die GPS-Skattejag speletjie. Die speletjie het ons geneem na ‘n waterval paradys op die Tradouw Pas. Die Tradouw pas lê tussen Suurbraak (naby Swellendam) en Barrydale in die Klein Karoo en is gebou deur die […]