Verken die Suid Kaap!
Moeg van op die strand lê? Die Suid Kaap het soveel meer om te bied! Hier is ‘n paar voorstelle vir die dag wat jy dalk iets anders wil doen. Ontmoet vir Bain: Thomas Bain was die seun van Andrew Geddes Bain. Hierdie pa en seun het in hulle tyd in Suid Afrika vele asemrowende […]