‘n Helse lekker karretjie.
Groot sportnutsvoertuie en viertrek dubbelkajuite is gewild in SA, want hulle maak sulke goeie leefstyl voertuie. Groter is beter en die voertuie is behoorlik toegerus. Sommige manne is so ingerig, as hulle kamp op slaan word tot hul pos afgelewer! Dis lekker om te sien en lekkerder om te besit, maar beteken dit dat jy […]