Koffie
Oor verloop van geslagte het die ou koppietjie drinkgoed so integraal deel geword van ons volksaard en kultuur dat ons selfs woorde en uitdrukkings in die omgangstaal daarvoor ontwikkel het. “Boeretroos” word hy genoem. En “ek gaan gou ‘n koffietjie drink by so-en-so” vervang die meer korrekte: “Ek gaan kuier by so-en-so.” En wanneer jy […]