The Little White Church of Groot Brak
Hidden among the trees in Groot-Brakrivier, St John’s Anglican Church tells a charming story of faith, family and the village’s early years. […]
Hidden among the trees in Groot-Brakrivier, St John’s Anglican Church tells a charming story of faith, family and the village’s early years. […]
‘n Konstruksietrein, ‘n brug wat meegee en ‘n drywer wat nie kon swem nie. Die Groot Brakrivier bewaar ‘n merkwaardige verhaal uit 1907. […]
A mysterious road sign beside the N2 led to a forty-minute detour, an eighteenth-century expedition, forgotten river crossings and a little stone cottage. Twelve years later, Johann van Tonder returned to finish the journey. […]
Montagupas is veel meer as ‘n ou grondpad deur die Outeniquaberge. Van ossewaens en gevangenisarbeid tot die Wit Trein van 1947, ‘n geheimsinnige moord by die Keurrivierbrug, Amanda se Graf en ‘n gedenkplaat wat verdwyn het. Ons ontdek die mense en stories agter een van die Suid-Kaap se merkwaardigste historiese roetes. […]
Long before modern highways crossed the Southern Cape, ox wagons followed narrow mountain tracks linking the coast with the Klein Karoo. Exploring Gysmanshoek and Attaquaskloof reveals remarkable scenery, forgotten settlements, old forts, ancient wagon routes and the stories of the people who travelled them. […]
Ses-en-twintig jaar voordat George as dorp ontstaan het, is ’n klip met die VOC se tekens en die datum 1785 na Outeniqualand gebring. Sy reis van ’n afgeleë houtkapperspos, deur ’n kaggel, ’n boord en ’n openbare biblioteek tot in die George Museum vertel ’n merkwaardige verhaal van die dorp voordat daar ’n dorp was. […]
Henry Douglas Warden het in 1846 sy hoofkwartier by Bloem Fontein gevestig. Tien jaar later is hy in die George-distrik oorlede. Daarna het selfs sy graf byna uit die geskiedenis verdwyn. […]
Waarom vertel mense stories van ’n Watermeid in een van Suid-Afrika se droogste streke? ’n Soektog op ’n motorfiets het my na die waterpoele, mense en ou vertellings van die Klein Karoo geneem. […]
Why do people tell stories of a Watermeid in one of South Africa’s driest regions? A search on a motorcycle took me to the deep pools, remarkable people and old tales of the Klein Karoo. […]
In Januarie 1901 het Gideon Scheepers met sy kommando Uniondale binnegekom. Sy veldtog sou hom deur die Suid-Kaap en Langkloof voer. Vandag vertel die paaie, forte, grafte en gedenktekens steeds iets van daardie merkwaardige verhaal. […]