Die laaste spoor van Gideon Scheepers
Van ‘n plaashuis in die Karoo tot ‘n vergete spoorlyn en ‘n graf waarvan die ligging steeds ‘n raaisel is. Ons volg Gideon Scheepers se laaste spoor deur plekke wat vandag nog ontdek kan word. […]
Van ‘n plaashuis in die Karoo tot ‘n vergete spoorlyn en ‘n graf waarvan die ligging steeds ‘n raaisel is. Ons volg Gideon Scheepers se laaste spoor deur plekke wat vandag nog ontdek kan word. […]
A Royal Navy bulldog, a visit to Knysna in 1931 and a graveside tradition that survived for decades. Bondi’s story is a small but remarkable chapter in the town’s maritime history. […]
Near Swellendam stands a remarkable old bridge built with shipwrecked timber, massive sandstone blocks and, according to local history, sugar. Discover the fascinating story behind the Sugar Bridge and its unusual place in South African engineering history. […]
Diep in die Knysna-woude kronkel Kom-se-Pad deur ‘n groen wêreld van reusebome, varings en versteekte geskiedenis. Ons verken hierdie besonderse grondpad per motorfiets en ontdek die stories van Gouna se Italiaanse immigrante, die Knysnaloerie en die geheimsinnige woudolifant. […]
Ek volg die grondpaaie na Van Wyksdorp, op soek na die verhaal van Piet Matthyse, die berugte moordenaar wat in 1946 ‘n polisieman se lewe geneem het. By ‘n eensame monument langs die pad kom die geskiedenis op ‘n ontstellende manier tot lewe. […]
Voel jy soms soos ‘n miskruier wat net ander mense se bollie moet opruim? ‘n Onbeplande road trip van Toorwater deur die Karoo na Addo het ons laat ontdek waarom hierdie nederige diertjie een van die natuur se belangrikste werkers is. En sommer ‘n lewensles langs die pad opgelewer. […]
During a lunch with the South Cape Old Motor Club at a private motor museum, among the myriad of cars we spotted this beaut! […]
Kan mens die berge tussen Wildernis en die Klein Karoo op die rug van ‘n perd oorsteek? Rosalyn van Zyl vertel van ‘n onvergeetlike perderit oor Duiwelskop, langs ‘n eeue oue ossewaroete deur woude, oor klipperige bergpaadjies en tussen asemrowende uitsigte. […]
In 1933 het sowat 400 mense by die Malgasrivier tussen George en Blanco saamgedrom om ‘n nuwe brug te vier. Daar was toesprake, twee vliegtuie en drie hoera’s! Vandag staan die historiese brug steeds langs die moderne pad, maar min motoriste ken sy besonderse verhaal. […]
In 1788, a Prussian traveller’s valuable treasure reportedly vanished beneath the waves at Ballot’s Bay near George. Discover the legend of the lost chests, the daring treasure hunters who followed, and the remarkable natural beauty of this secluded Garden Route hideaway. […]