Ry ‘n bietjie uit!
Malgas se Pont. Laai jou voertuig op ‘n vlot en sleep hom oor die rivier. Nee, ernstig! Baie mense het al gehoor van die pont by Malgas, maar hoeveel het al uitgery en gaan kyk hoe lyk dié kruising van die Breede Rivier? Glo my, die uitstappie is die moeite werd. As as jy dit […]