Kom-se-Pad: ’n Verborge Juweel
Diep in die Knysna-woude kronkel Kom-se-Pad deur ‘n groen wêreld van reusebome, varings en versteekte geskiedenis. Ons verken hierdie besonderse grondpad per motorfiets en ontdek die stories van Gouna se Italiaanse immigrante, die Knysnaloerie en die geheimsinnige woudolifant. […]