Op die spoor van Gideon Scheepers
In Januarie 1901 het Gideon Scheepers met sy kommando Uniondale binnegekom. Sy veldtog sou hom deur die Suid-Kaap en Langkloof voer. Vandag vertel die paaie, forte, grafte en gedenktekens steeds iets van daardie merkwaardige verhaal. […]