‘n Helse lekker karretjie!
Kan ‘n klein Suzuki Ignis die berugte pad na Die Hel baasraak? Ons het hom op die proef gestel tussen die groot 4×4’s, sinkplaatpaaie, rivierkruisings en skerp bergdraaie van Gamkaskloof. Die resultaat was ‘n helse lekker verrassing! […]