Pepsi Pools
‘n Natuurlike bergpoel met water so donker soos Pepsi, ‘n klein waterval en ‘n mooi staproete deur die bos. Ontdek Pepsi Pools, een van George se besonderse natuurjuwele, sommer op die dorp se voorstoep. […]