Storiefiets: Op die spoor van ‘n moordenaar.
Ek volg die grondpaaie na Van Wyksdorp, op soek na die verhaal van Piet Matthyse, die berugte moordenaar wat in 1946 ‘n polisieman se lewe geneem het. By ‘n eensame monument langs die pad kom die geskiedenis op ‘n ontstellende manier tot lewe. […]